'SA oorweeg om eie satelliete te lanseer'

2011-10-04 07:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrika dink daaraan om in die toekoms sy eie satelliete te lanseer.

Só het Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, Maandag hier by die opening van die 62ste Internasionale Ruimtevaartkongres (IAC) voor meer as 2 000 afgevaardigdes gesê.

“Ons wonder hoekom ons miljoene aan lansering moet bestee wanneer die motgifballetjies by sulke geriewe by Arniston vermeerder,” het sy gesê.

Sy het nie verder oor die moontlike planne uitgewei nie, maar gesê Suid-Afrika beskik ook op Grabouw (by Houwteq) oor geriewe om satelliete te integreer.

Sy het gesê Algerië, Nigerië, Kenia en Suid-Afrika is reeds betrokke by ’n projek waar elke land sy eie mikrosatelliet – soortgelyk of groter as Sumbandila­Sat – sal bou. Ander lande is welkom om aan te sluit. Die satelliete sal saam gelanseer word, maar ál die lande het dan toegang tot elke satelliet se data.

Pandor het na die Square Kilometer Array (SKA) verwys as een van dié eeu se grootste wetenskaplike projekte.

“Dit is nie net groot wetenskap nie, maar ’n reuse-ingenieursprojek waaruit nuwe tegnologie vloei.”

Wetenskap het ’n invloed op die ekonomie, en die feit dat meer as 2 000 mense vir vyf dae Kaapstad toe gekom het, staaf dit.

“Ek hoop my kollegas in die kabinet sien dit en besef ons moet meer geld in die wetenskap belê.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.