SA kry hupstoot vir teleskoop-projek

2012-02-23 09:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Suid-Afrika se hoop om die Square Kilometre Array-teleskoop (SKA) te huisves, het Woensdag ’n hupstoot gekry met die aankondiging dat dit vir BTW-verligting sal kwalifiseer.

Dít is as Suid-Afrika (saam met agt ander Afrika-lande) die bod vir die grootste radioteleskoop ter wêreld teen Australië wen.

Die radioteleskoop sal uit sowat 3 000 kleiner­ ­teleskope bestaan. Die twee ankerlande op die kortlys moes intussen teleskope begin bou om te toon dat hulle tegnologie kan hanteer wat strook met die verwagtinge van die SKA.

Suid-Afrika se MeerKAT-teleskoop word in twee fases gebou waarvan die eerste in 2010 afgehandel is. Die laaste fase sal teen 2013-’14 voltooi word. Die aanvanklike belegging in die SKA-projek word gemeet aan die internasionale finansiering van R15,3 miljard wat Suid-Afrika kan kry om dit te huisves.

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê die belastingverligting sal hopelik vir Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, ’n voorsprong gee om die SKA vir Suid-Afrika los te slaan.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.