Rugby-liefhebbers gaande oor iPad-program

2011-09-05 08:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Net toe Wêreldbeker-koors begin opbou, het Media24 die regte medisyne in tabletvorm bekend gestel.

Rugby24, 'n splinternuwe iPad-program wat jou daagliks als oor die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland sal vertel, is Vrydag op Apple se iStore gelaai. Binne slegs drie dae is dit ook die vyfde gewildste gratis program in Suid-Afrika op dié kuberwinkel se rakke.

Elke dag word vars inhoud opgelaai van J.J. Harmse, Stephen Nell en Louis de Villiers, Media24 se verslaggewers in Kiwi-land.

Die iPad-formaat bied die geleentheid om video’s, soos dié van die Bokke se eerste nuuskonferensie die naweek, aan lesers te bied, asook uitgebreide foto-galerye, waarvoor daar nie altyd in die koerant plek is nie.

Wedstrydroosters, profiele van ander Wêreldbeker-spanne en ons eie Springbokspelers, die toernooi se geskiedenis en meer is in interessante, vinger-vriendelike iPad-infografika saamgevat.

Al die feesvieringe vooraf, voorbereidings én voorspellings vir elke kragmeting word ook daagliks bygewerk.

Rugby24 is ook gratis vir iPhone-gebruikers op die Apple iStore beskikbaar.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.