Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rotte op Galapagos-eilande geteiken

2012-11-15 15:18
Tweets Share Share line Print

Quito – Amptenare in Ecuador sê unieke voël- en reptiel-spesies in die Galapagos-eilande moet bewaar word – en dit beteken miljoene rotte op die eilande moet so gou as moontlik van kant gemaak word.

‘n Helikopter het begin om nagenoeg 22 ton spesiaal vervaardigde gif op een van die eilande te gooi in ‘n poging om die indringer-rotte uit te wis.

Die rotte, wat in die 17de eeu deur seerowers en walvisjagters na die eiland gebring is, voer op die eiers van die eilande se inheemse spesies, wat reuse-skilpaaie, akkedisse, slange, valke en likkewane insluit. Die rotte eet ook van die plante wat as voedsel vir ander diere moet dien.

Veral voëls is erg bedreig op die eiland as gevolg van die rotte se teenwoordigheid.

“Dit is een van die ergste probleme wat ons op die Galapagos het. Rotte plant elke drie maande voort en eet alles,” het Juan Carlos Gonzalez, ‘n natuurbewaarder, gesê.

Die doel is om alle uitheemse rotte van kant te maak sonder om inheemse spesies te benadeel. Die projek sal by die kleiner eilande in die Galapagos-groep begin.

Die eilande wat bewoon word, Isabela en Santa Cruz, sal laaste geteiken word.

‘n Totaal van 34 valke is van die Pinzon-eiland verwyder om te verhoed dat hulle van die dooie rotte eet. Hulle sal in Januarie weer vrygelaat word.

Die Galapagos-eilande is in 1978 as ‘n natuurlike erfenisterrein verklaar.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AP

Lees meer oor: ecuador  |  natuurbewaring
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Melrose Estate - 14:47 PM
    Road name: Glenhove Road Eastbound
    DELAYS between Oxford Road and the M1 Interchange
  • Tuesday Bramley - 14:42 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.