Rolprentmaker deel haar ondervindings op Facebook

2010-09-28 21:43
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Eers het Facebook gehelp om die rolprentmaker, Michaelene Risley uit ‘n tronk in Afrika te bevry.

Nou gaan die sosiale netwerk ‘n globale platform skep waar Risley haar storie kan vertel wat handel oor die mite dat seks met ‘n maagd kan jou van vigs genees.

Risley sal Dinsdag haar storie vertel wat tydens ‘n lewendige uitsending op Facebook uitgesaai sal word. Facebook se meer as 500 miljoen gebruikers sal ook die geleentheid kry om vrae aan haar te rig. 

Volgens Risley was sy in 2007 besig om haar dokumentêr in Zimbabwe te verfilm, met toestemming vanaf die ministerie van inligting, toe sy in hegtenis geneem is.

Owerhede was glo bekommerd oor haar projek wat deur die werk van Betty Makoni, die menseregte-aktivis en die Girl Child Network in Zimbabwe, geïnsipireer was.

Risley sê sy is gearresteer en ondervra, met vrae wat meer oor die lewe in Amerika gegaan het as haar dokumentêr.

‘n Vervaardiger van die dokumentêr het op Facebook geskryf dat Risley in aanhouding is en onsekerheid oor haar toekoms heers.

‘n Verslaggewer wat die span op Facebook gevolg het, het iemand by die Amerikaanse regering van die voorval ingelig, wat glo op sy beurt kontak met Zimbabwiese beamptes gemaak het en gehelp het dat Risley vrygelaat word.

Risley en haar span het na Amerika teruggekeer en haar dokumentêr is vroeër vanjaar voltooi.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: facebook  |  internet  |  sci-tech

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.