Rokers skrik nie vir die dood

2009-12-12 01:59
Tweets Share Share line Print

Singapoer – ‘n Studie deur sielkundiges in die VSA, Switserland en Duitsland het getoon dat waarskuwings op sigaretpakkies oor die gevaar van die inhoud rokers dalk meer laat stook om die onvermydelikheid van hul dood te hanteer.

Die studie het getoon dat ander waarskuwings op sigaretpakkies, soos “rook maak jou onaantreklik” of “rook is skadelik vir diegene om jou,” meer effektief is om rokers se ingesteldheid oor dié gewoonte te verander.

Volgens navorsers is hierdie veral die geval by mense wat rook om hul selfvertrou op te bou, soos jongmense wat rook om te beïndruk of mense wat rook om hul sosiale status te verbeter.

"Oor die algemeen, as rokers met die feit dat dié gewoonte doodmaak gekonfronteer word, rook hulle net meer om die nuus te verwerk,” sê die studie.

Die studie is onder 39 sielkunde studente, tussen die ouderdomme van 17 en 41 jaar, wat almal rokers is, gedoen.

"Waarskuwings teen rook wat met die dood verband hou, was nie suksesvol onder diegene wat rook om hul selfbeeld te verbeter nie. Waarskuwings wat nie met die dood te make het nie, het meer positiewe uitwerking op hul ingesteldheid getoon”, lees die studie.

- Reuters

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: rook  |  studies  |  kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.