Robot verteenwoordig leukemielyer by skool

2011-01-21 09:07
Tweets Share Share line Print

Moskou – Stepan, ‘n plastiek-robot, woon klasse by Moskou se skool nommer 166 by om ‘n klein seuntjie met leukemie te help om die les deur sy oë waar te neem.

In die tussentyd sit die regte Stepan, ‘n 12-jarige seun met groot blou oë en bruin hare, by die huis voor ‘n rekenaar en neem aktief deel aan die klas met die hulp van sy plastiek vriend.

Stepan Supin is al vir twee jaar ‘n leukemielyer en sy immuunstelsel is te swak om hom toe te laat om die huis te verlaat.

Die robot is toegerus met ‘n web-kamera, ‘n mikrofoon en ‘n luidspreker en hy saai regstreeks op Stepan se rekenaar uit wat in die klaskamer gebeur.

‘n Skerm voor die robot laat Stepan ook toe om op enige punt ‘n vraag te vra of die onderwyser te vra om iets weer te verduidelik, het die onderwyser Alla Gevak gesê.

“Ons noem ons robot ook Stepan. Wanneer die les begin, begin hy werk soos ‘n gewone student en hy neem baie aktief deel,” het sy bygevoeg.

Stepan het gesê hy voel asof hy in die klaskamer teenwoordig is en hy kan die rekenaar se bewegings ten volle beheer.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: tegnologie  |  kinders  |  leukemie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.