Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Renosterstropery styg skerp – minister

2012-12-10 15:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Altesaam 618 renosters is vanjaar al in Suid-Afrika gestroop, het Edna Molewa, minister van omgewingsake, Maandag gesê.

“Soos die getalle toeneem is dit duidelik dat almal ‘n kritieke rol het om te speel in die oorlog teen stropery,” het Molewa gesê na sy ‘n memorandum van verstandhouding met haar Vietnamese eweknie onderteken het.

Volgens ‘n verklaring van Molewa se kantoor is die memorandum in Hanoi onderteken in ‘n poging om samewerking tussen die twee lande te bevorder. Dit kan veral help om renosterstropery te bekamp.

Die provinsies wat die hardste getref is deur die stropery is Limpopo, KwaZulu-Natal en die Noord-Wes.

Altesaam 257 mense is vanjaar al in verband met renosterstropery in hegtenis geneem.

“Die voortdurende slagting van renosters is ‘n groot rede tot kommer,” het Molewa gesê.

“Die teken van hierdie memorandum dra by tot ons arsenaal teen renosterstropery en verhoog die aantal rolspelers wat werk aan die bekamping daarvan.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: renosterstropery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 11:45 AM
    Road name: R21
    VELD FIRE with smoke affecting visibility at the Voortrekker Road Interchange - use headlights and drive with care
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.