Renosterstropery steek geboortes verby

2010-09-07 15:40
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die tempo waarteen renosters vir hulle horings gejag word is besig om die getal renostergeboortes verby te steek.

Só het Joseph Okori van die Wêreldnatuurfonds (WWF) gewaarsku.

Volgens Okori gaan daar in die volgende twee jaar ‘n afname in renostergeboortes wees indien onwettige renosterstropery aanhou.

Daar is glo 19 000 witrenosters en 1470 swartrenosters in wildreservate regoor Suid-Afrika. Dié renosters is albei bedreigde spesies.

Die WWF het 22 September as “Renosterdag” verklaar om sodoende meer aandag op die toename van renosterstropery sedert 2008 te fokus.

Volgens Okori is 275 renosters al dood weens dié stropery.

Die meeste renosterhorings word in die sluikhandel vir medisinale doeleindes verkoop.

Vir meer inligting oor renosterstropery besoek WWF.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: wwf  |  wildstropery  |  renosters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Elsabe sê... Wat vir baie help, is om jou sigarette stelselmatig te verminder. As jy gewoond is twintig per dat te rook, besluit om vir die volgende week net 15 te rook. Volgende week maak jy dit bietjie minder. Die geheim vir sommiges is om die onttrekking stelselmatig aan te pak. Vir sommige werk dit. Vir ander nie. Dit is soos enige ander verslawende middel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 2.0 Highline AT
2006
R 139,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 335,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.