Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Renosters kan binne 25 jaar uitsterf

2012-08-23 14:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Renosters kan binne die volgende 25 jaar uitsterf as hulle nie behoorlik beskerm word nie, het ‘n beampte van die departement van omgewingsake gesê.

“Teen die pas waarteen hierdie diere geslag word sal daar oor so 25 jaar geen meer renosters wees om oor te praat nie,” het Mavuso Msimang in Johannesburg gesê.

“Gelukkig is die pas waarteen hulle nou aanteel vinniger as die spoed waarteen hulle sterf. Hulle gaan nie binnekort uitsterf nie.”

Msimang het verslaggewers by die Johannesburgse buiteklub toegespreek oor die vergaderings tussen die department van omgewingsake en ander belanghebbendes.

Hy het gesê die doel van die vergaderings is om terugvoering aan die regering te gee en verskeie voorstelle te maak oor hoe om die renoster te bewaar.

Suid-Afrika het ‘n verantwoordelikheid om die renoster te bewaar, siende dat dit die grootste renoster-bevolking in die wêreld het. Die renoster is ook deel van die groot vyf.

“Die regering soek na oplossings,” het Msimang bygevoeg.

Die druk van permitte, wettiging van handel, tegnologie en veiligheid en sekuriteit tel onder die kwessies wat bespreek is.

“Sekuriteit is ons top-prioriteit. Sekuriteit moet verbeter word en dit moet op ‘n gesofistikeerde manier behandel word.”

Msimang sê die argument oor die handel in renosterhorings het belangrike kwessies aangeraak, soos die aanvraag na dié horings.

“As die handel in renosterhoring die sekuriteit van die renoster gaan verbeter, sal ek dit moeilik vind om dit nie voor te stel nie.”

Altesaam 339 renosters is al vanjaar in Suid-Afrika gestroop.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
  • Wednesday Durban - 05:30 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.