Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Raaisel oor 'vermiste eiland' opgelos

2012-12-03 15:03
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Navorser van Nieu-Seeland het Maandag beweer dat hy die raaisel van 'n "eiland" in die suidelike Stille Oseaan wat op kaarte opduik, maar wat nie bestaan nie, opgelos het.

Shaun Higgins beweer ‘n walvisjagskip het die eiland in 1876 foutiewelik op 'n kaart aangebring.

Die "eiland", wat veronderstel is om in die Koraalsee tussen Australië en Nieu-Kaledonië te wees, staan as Sable-eiland bekend en verskyn op Google Earth en Google Maps.

Die Times Atlas of the World identifiseer ook die eiland as Sable-eiland.

Wetenskaplikes wat die eiland op die presiese koördinate gaan soek het, kon dit egter nie opspoor nie.

Higgins beweer nou dat die skip in 1876 die oorsponklike fout begaan het.

“My navorsing wys dat die skip Velocity die eiland aangeteken het,” het Higgins aan ABC radio gesê.

“My vermoede is dat hulle eenvoudig ‘n fout begaan het. Hulle het dalk ‘n laagliggende koraalrif gesien of hulle kon op die verkeerde plek wees. Daar is talle moontlikhede.”

“Mense het maar net oortyd aangehou om ook die eiland aan te teken.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: australië  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

12 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Sounds like a very logical survey result. These days women earn more money that their husbands. In some cases the only money in the household, and then have to go home and take care of the husband and children while the husband just sits back and relax. Of course there are exceptions but this is rather the rule than the exception. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Finanical Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of Tax / Senior Tax Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.