Private straler, sakke vol geld vir Zuckerberg

2012-02-02 14:55
Tweets Share Share line Print

Menlo Park, Kalifornië – Facebook se planne vir 'n aanvanklike openbare aanbod het die sluier gelig oor dié jong maatskappy se verstommende groei en inkomste oor die laaste paar jaar.

Tot dusver was inligting oor Facebook se werklike finansiële prestasie moeilik bekombaar, maar sy planne om binnekort op 'n aandelebeurs te noteer het dié stand van sake verander, en potensiële beleggers uiteindelik 'n blik op sy geldsake gegee.

Volgens 'n dokument wat by die VSA se Securities and Exchange Commission (SEC) ingedien is, wil Facebook sowat $5 miljard (ongeveer 38 miljard) insamel in 'n aanvanklike openbare aanbod wat waarskynlik die grootste deur 'n internetmaatskappy sal wees sedert Google in 2004 genoteer is.

Die notering kan Facebook se waarde op $75 miljard tot $100 miljard te staan bring (sowat R587 miljard tot 770 miljard).

Behalwe vir die finansiële data in die dokument word interessante besonderhede oor die maatskappy ook gedeel. Mark Zuckerberg, die stigter en uitvoerende hoof, het die gebruik van 'n private straler, en verdien 'n basiese salaris van $500 000 (sowat R3,85 miljoen). Dis meer as drie keer soveel as die Google-stigters Larry Page en Sergey Brin toe Google destyds vir sy aanvanklike openbare aanbod aansoek gedoen het.

Facebook het verlede jaar 'n inkomste van $3.7 miljard (ongeveer 28,5 miljard) gehad, en 'n wins van $1 miljard (R7,7 miljard) gerapporteer.

Volgens die data is 85 persent van Facebook se inkomste van advertensies afkomstig.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: facebook  |  mark zuckerberg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Almera 1.6 Comfort MY01
2003
R 69,990.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

FORD

Bantam 1600 PU MY92
2007
R 79,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.