Plaag eis derde slagoffer

2010-08-13 14:47
Tweets Share Share line Print

Lima – ‘n 29-jarige vrou het aan longpes gesterf, wat die dodetal van plaagslagoffers na drie persone binne twee maande bring, het die Peruviaanse ministerie van gesondheid gesê.

Die ander twee sterftes in Junie was weens builepes, het beamptes Donderdag gesê.

‘n Aantal van 31 mense is reeds met dié plaag geïnfekteer in die provinsie van Ascope, sowat 520 noordwes van Lima.

Volgens Oscar Ugarte, minister van gesondheid, is die plaag onder beheer.

Hy blameer die situasie op die uitbreiding van plase in die omgewing wat ‘n verpesting van knaagdiere in nabye dorpe veroorsaak het.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is builepes die algemeenste vorm van ‘n plaag, wat deur besmette vlooibyte of direkte kontak met besmette diere soos knaagdiere veroorsaak word.

Longpes word tussen mense oorgedra en is gekoppel aan die aanvanklike verspreiding van ‘n vorm van builepes.

Die laaste uitbraak van builepes in noordelike Peru was in 1994 waarin 35 mense dood is en oor die 1 100 aangetas is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: peru  |  siektes  |  gesondheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Almera 1.6 Comfort MY01
2003
R 69,990.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

FORD

Bantam 1600 PU MY92
2007
R 79,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.