Pil wis slegte herinneringe uit
2010-11-24 05:18
Daar is sekere dinge wat al in ons lewens gebeur het, maar wat ons liewer wil van vergeet, en wetenskaplikes glo hulle kan ons daarmee help.
Wetenskaplikes het ‘n tablet ontwerp en hulle glo dit ons help om dié herinneringe te blokkeer.
Navorsers het ontdek dat proteïenie kan vanaf die brein se vrees-sentrum verwyder word om traumatiese herinneringe uit te wis.
Hul bevindings kan moontlik soldate help wat angswekkende gebeurtenisse deurgemaak het sowel as slagoffers van geweld. Dit kan ons ook help om oor ‘n pynlike verhouding te kom wat nie uitgewerk het nie.
Alhoewel navorsers muise vir die toetse gebruik het, glo hulle dat die uitslae dieselfde by mense sal wees.
Vir die volledige storie besoek iol.
- Volg Nuus24 op Twitter.