Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pikkewyne se jagtegnieke bekyk

2013-01-22 14:12
Tweets Share Share line Print

Tokio – Miniatuur-kameras wat aan pikkewyne se koppe vasgemaak word, het Japannese wetenskaplikes ‘n nuwe manier gegee om dié diere se merkwaardige jagvaardighede onderwater te bestudeer, het die hoofnavorser Dinsdag gesê.

Die videokameras, wat net 33 gram weeg en met versnellings-, diepte- en termometers toegerus is, stel wetenskaplikes in staat om presies te sien wat Adelie-pikkewyne sien wanneer hulle gaan jag.

Yuuki Watanabe, ‘n wetenskaplike by die Nasionale Instituut van Polêre Navorsing in Tokio, het gesê die span was verbaas om te sien dat die pikkewyne hul jagtegniek aanpas afhangend van wat hulle jag.

Die versnellingsmeter, ‘n toestel wat ook in selfone en tablet-rekenaars gebruik word, het die navorsers in staat gestel om die diere se kopbewegings te meet.

“Nou dat ons sien wat die Adelie-pikkewyne eet en hoeveel hulle eet, kan ons begin verstaan hoe die pikkewyn oorleef in sy omgewing,” het Watanabe aan AFP gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: japan  |  pikkewyne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Dalk is die masjien gesteel voordat dit in gebruik is. In elk geval weet ek nie wie dit gaan bedien nie. Maar soos dit lyk is die resultate van behandeling nie so goed as wat voorgegee word. Het verling die pasjiente hulle leeftyd so bietjie dalk maar die omstandighede is maar bitter erg en pynlik. Groot geld maak besigheid. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.