Paar drankies verhoog klaar kans op borskanker

2011-11-02 11:12
Tweets Share Share line Print

New York – Vroue wat so min as drie alkoholiese drankies per week drink het ‘n effens groter kans om borskanker te ontwikkel as vroue wat glad nie drink nie.

Die bevindinge van 'n studie van meer as 100 000 vroue is die eerste om te bewys selfs vroue wat baie matig drink, kan hul kanse op borskanker verhoog.

Vroue wat tussen drie en ses drankies per week geniet het, het ‘n 15% groter kans om borskanker te ontwikkel as vroue wat geheelonthouers is.

Die navorsing bied beduidende bewyse, want vroue is oor 'n tydperk van 30 jaar bestudeer, het die navorsers gesê.

Daar bestaan egter slegs ‘n verband tussen alkoholgebruik en borskanker – navorsers het benadruk daar is geen bewyse dat alkohol die siekte veroorsaak nie.

Die bevindinge geld egter nie vir vroue wat met tye baie drink en dan weer baie min drink nie, het die hoofnavorser, Wendy Chen van die Harvard-universiteit in Amerika, gesê.

“Niemand behoort oor ‘n week waarin hul meer as gewoonlik drink, skuldig te voel nie,” het sy gesê.

Haar navorsing is in die Journal of the American Medical Association gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2010
R 305,990.00

FIAT

Stilo 1.9 JTD Dynamic 5-dr Dsl
2005
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.