Outisme het komplekse wortels

2010-06-11 01:51
Tweets Share Share line Print

Londen – Die wêreld se grootste skandering van mense met outisme in hul families het gevind dat talle pasiënte hul eie unieke patroon van genetiese mutasies het wat nie noodwendig geërf is nie.

Die bevindings, wat in die joernaal Nature gepubliseer is, help om die sterk rol wat gene in outisme speel, te bevestig.

Die studie stel ook voor dat klein genetiese ontwrigtings in die ouers se eiers en sperm kan begin.

“Deur die genetiese oorsake van outisme te identifiseer, hoop ons dat ons in die toekoms die diagnose en behandeling van hierdie toestand wat soveel kinders en hul families affekteer, kan verbeter,” het Tony Monaco van die Wellcome Trust Centre for Human Genetics by die Universiteit van Oxford, gesê.

Outisme is ‘n kompleks en raaiselagtige toestand van die brein. Die eienskappe van die toestand sluit moeilikheid met sosiale interaksie en kommunikasie, in. Mense met outisme vind dit ook moeilik om ander se emosies en optredes te verstaan.

Die projek het die gene van 996 mense met outisme bestudeer asook die gene van 1 287 mense wat nie aan die toestand ly nie.

Wat die bevindings ingewikkeld maak is dat elke outistiese kind ‘n verskillende ontwrigting in ‘n verskillende geen getoon het.

Die studie beantwoord egter nie hoe die genetiese verandering plaasvind nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: studies  |  gesondheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... As jou onderste helfte Aus en NZ is... dan verseker. Wat weet die klomp nou van sulke dinge af? Daardie skottel gaan stuk stuk nog opgesny word vir skrootyster. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2010
R 305,990.00

FIAT

Stilo 1.9 JTD Dynamic 5-dr Dsl
2005
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.