Ouderdom in die gene, meen navorsers

2010-07-02 13:38
Tweets Share Share line Print

Washington – Dit wil voorkom asof die van ons wat die oudste word, ons ouers goed gekies het.

Navorsers het gevind dat mense wat besonders oud word sekere genetiese ooreenkomste deel.

Dit stel wetenskaplikes egter nog nie in staat om iemand se lewensjare met ‘n vinnige genetiese toets te bepaal nie.

‘n Gesonde lewenstyl en ander faktore speel ‘n beduidende rol, het Paola Sebastiani en Thomas T Perls van Boston Universiteit, wat die studie lei, in hul verslag gesê.

Die navorsing sal wel kan help om te bepaal wie ‘n groter geneigdheid tot die vroeër ontwikkeling van sekere siektes het.

Dié inligting sal op die ou end gebruik kan word om ook die nodige terapeutiese behandelings vroeër te begin.

Die navorsers het die gene van 1 055 mense wat tussen 1890 en 1910 gebore is, bestudeer en met die gene van mense wat later gebore is, vergelyk.

Deur sekere genetiese padwysers te bestudeer, kon wetenskaplikes met 77% akkuraatheid sê wie van die mense ouer as 100 geword het.

Van die honderdjariges se gene het te doen met die persoon se vermoë om te oorleef.

Ander gene help weer om siektes wat normaalweg met ouderdom gepaard gaan, tot ‘n baie latere ouderdom uitstel.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: genetika  |  ouderdom  |  navorsing

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Kardoesie sê... Ag nee sies! Wil hom sowaar nie op my vriende lys hê nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.