Opname: SA-ouers onbewus hul kinders het seks

2011-08-26 23:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Meer as die helfte van jongmense tussen die ouderdomme van 12 en 17 wat deelgeneem het aan ‘n opname vir ‘n nuwe verslag oor seksualiteit sê hul ouers is nie bewus van die feit dat hulle seksueel aktief is nie.

Die raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) gaan ‘n verslag vrystel wat handel oor kinders se kennis, houding en gedrag rondom seksualiteit.

Kinders tussen die ouderdomme van vyf en 17 is oor verskeie kwessies rondom seksualiteit gevra en meer as 2 000 huishoudings van verskeie dele in die land het aan die opname deelgeneem.

Die studie het getoon dat meeste van die kinders tussen die ouderdomme van 12 en 17 min kennis het oor seksueel oordraagbare siektes en infeksies, sowel as MIV.

– Lees meer by Eyewitness News

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: seks  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vaal-Donkie sê... Soos byvoorbeeld die idee dat die mens verantwoordelik is vir aardverwarming (of is dit nou afkoeling, ek sukkel om tred te hou). Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bfn: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 22-27°C Morning clouds. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Jobs - Find your dream job

Junior – Intermediate C# Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Client Relations Specialists

Roodepoort, South Africa
Intergrate Careers
Market Related

VAPs Specialist

Roodepoort, South Africa
Intergrate Careers
Market Related

Cars - Search 1000's of new and used cars

NISSAN

Livina 1.6 Visia 5-dr
2008
R 85,990.00

MERCEDES

C200 K Classic MY07 AT
2009
R 269,900.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2006
R 89,995.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.