Plakkaat van Zille/Zuma het internet aan't gons

2012-02-02 10:55
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – 'n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke behoorlik aan die gons.

Zuma en Zille word as twee poppe uitgebeeld wat mekaar passievol omhels.

Dit is die nuutste bespotting van DA se studenteliggaam Daso se plakkaat-veldtog wat 'n oorlog op sosiale netwerke veroorsaak.

Die plakkaat wat op die komedieprogram ZANews se Facebookblad geplaas is, beeld Zuma en Zille uit waar hulle liefdevol in mekaar se oë staar met Zille se een hand om Zuma se nek.

By die plakkaat is die slagspreuk: "In ons toekoms sal jy nie omgee nie."

Dié plakkaat kom nadat die DA se jeugliga 'n plakkaat bekendgestel het waarin 'n swart vrou en wit man mekaar intiem omhels.

Die plakkaat se slagspreuk het gesê: "In ons toekoms sal jy nie twee keer kyk nie."

Sedert die bekendstelling van die veldtog het verskeie satiriese foto's op sosiale netwerke verskyn, insluitend foto's van honde wat katte omhels en wit huishulpe wat vloere skrop.

Zille het op Twitter gesê sy waardeer ZANews se plakkaat.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  helen zille  |  facebook  |  twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
68 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2010
R 305,990.00

FIAT

Stilo 1.9 JTD Dynamic 5-dr Dsl
2005
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.