Onthou, diewe het ook Facebook

2011-01-06 08:32
Tweets Share Share line Print

New York - Foto’s op Facebook het daarvoor gesorg dat rowers ’n Amerikaanse gesin enkele dae ná Kersfees van al hul Kersgeskenke beroof het, berig die nuusblad CBS.

Die pa van dié New Yorkse gesin is Maandag erg aangerand toe twee gemaskerde mans die gesin in hul Deer Park-huis oorval het.

Volgens die polisie het die boewe dalk die gesin se foto’s van hul Kersgeskenke op Facebook gesien en toegeslaan met die doel om elke geskenk te roof.

Die rowers het die ouers en hul drie tienerkinders beveel om hul Kersgeskenke te oorhandig asof hulle ’n lys daarvan gehad het.

“Hulle het my by die voordeur in die huis ingestamp, in die ribbes geskop en oor die kop geslaan,” het die pa, wie se identiteit weerhou word, gesê.

“Hulle wou die Wii, Xbox, Wii-speletjies en juwele hê.”

Die gesin het almal op hul Facebook-mure geskryf wat hulle vir Kersfees gekry het en foto’s daarvan op hul Facebook-profiele gelaai.

“Dit kon iemand gewees het wat ons ken of nie ken nie, wat vriende met iemand anders op Facebook is,” het die pa gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: facebook  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2010
R 305,990.00

FIAT

Stilo 1.9 JTD Dynamic 5-dr Dsl
2005
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.