Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Onkeerbare Apple verwag rekord-verkope

2012-10-26 12:43
Tweets Share Share line Print
Video - Apple stel iPad Mini bekend
Apple het 'n kleiner weergawe van sy gewilde tabletrekenaar, die iPad, bekendgestel. Kry hier al die besonderhede oor die iPad Mini. KYK
 

New York – Apple se verdienste vir die afgelope kwartaal het nie aan ontleders se verwagtinge voldoen nie – maar beleggers verwag steeds dat dié tegnologiereus in die volgende paar maande behoorlik munt gaan slaan uit die vakansieperiode.

Apple het volgens CNN in die kwartaal wat op 29 September geëindig het, 'n wins van $8,2 miljard (R71 miljard) gemaak op verkope van $36 miljard (sowat R315 miljard) – ietwat minder as wat kenners verwag het.

Die maatskappy se vooruitsigte lyk egter beter as ooit. Apple het gesê hy verwag om in die volgende kwartaal 'n verstommende $52 miljard (ongeveer R454 miljard) se ware te verkoop. Dit is sowat 12% meer as verlede jaar.

Indien hy dié verkoopsyfer behaal, sal dit die grootste verdienste ooit deur 'n tegnologiemaatskappy wees. Boonop is Apple bekend daarvoor dat hy dikwels baie konserwatiewe voorspellings maak, en dan heelwat beter presteer.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: apple  |  tegnologie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhemina Papenfoes sê... Ag siestog! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 18:09 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.