Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Omgewingsaktiviste waarsku oor 'kernramp' in SA

2012-03-05 11:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Greenpeace-aktiviste het die Seepunt-strand in Kaapstad "skoongemaak" om bewustheid te bevorder oor die gevolge wat 'n moontlike kernramp kan inhou.

"Ons probeer bewustheid skep oor die gevare van kernkrag. Dis amper een jaar sedert Fukushima gebeur het en ons sê wanneer jy ookal naby 'n kernkragstasie woon, is daar potensiaal vir sulke gevaar," het Ferial Adam, altivis vir Greenpeace Afrika, gesê.

Die veldtog fokus op die gevare van radio-aktiewe afval in 'n kernkrisis, soortgelyk aan die ramp wat Japan getref het ná probleme by die Fukushima Daiichi-kernaanleg wat gevolg het op die aardbewing en tsoenami op 11 Maart 2011.

Verskeie lande het hul kernkragplanne geskrap sedert dié ramp wêreldwyd opslae gemaak het.

Greenpeace wil die Suid-Afrikaanse regering oortuig om 'n einde aan sy kernkragaktiwiteite te bring, en om eerder meer te belê in hernubare energiebronne.

"Kernkrag is definitief 'n 'vuil' bron van energie; dis duur en dis te min, te laat," het Adam gesê.

Suid-Afrika se steenkoolvorraad word beraam op sowat 30 400 miljoen ton, of sowat 3% van die wêreld se voorraad. Greenpeace meen die regering moet nou fokus op hernubare energie, terwyl steenkool nog volop is.

"Pleks daarvan dat ons geld mors en dit in kernkrag sit, sê ons nou is eerder die tyd om dit in hernubare energie te belê," het Adam gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tommy Simpson sê... Gebraaide hoender boudjie in die ratte vasgedraai... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.