Om te Facebook by die werk of nie?

2010-02-26 16:01
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Algemene probleem onder die gebruikers van Facebook en ander sosiale netwerke, is wat om te doen as jou baas, of werknemer deel van jou netwerk wil wees.

‘n Onlangse peiling het gevind dat 56% van Amerikaners sê dit is onverantwoordelik om met jou baas vriende op dié sosiale netwerk te wees terwyl 62% sê dit is verkeerd om deel van jou werkers se sosiale netwerke te wees.

Sowat 76% glo tog dat dit aanvaarbaar is om met kollegas op sosiale netwerke vriende te wees.

Dié peiling is Donderdag bekendgemaak en is onder 1000 mense gedoen.

“As die rolle in die werkplek verander, wat moet mens doen? Verwyder jy iemand van jou sosiale netwerk as hulle bevorder word en skielik die baas is?” vra Kelly Holland, een van die navorsers wat aan dié studie gewerk het.

Die peiling het getoon dat 73% van mense voel dit is nie van pas om jou Facebook-status by die werk te handhaaf nie terwyl 82% gesê het dit is ook onaanvaarbaar om foto’s op te plaas as jy by die werk is. Sowat 72% voel mens moet nie boodskappe oor Twitter van die werk af stuur nie en 79% sê dit is verkeerd om aanlynvideos by die werk te kyk.

Tog het 66% gesê dit is aanvaarbaar om jou persoonlike e-posse by die werk te lees.

Amerikaners is glo ook verdeeld as dit kom by die vraag of maatskappy potensiële werkers se sosiale netwerke mot deurgaan voor hulle aanstellings maak. Sowat 52% voel dit is nodig terwyl 48% sê dit is onaanvaarbaar.

- News24

Lees meer oor: studies  |  sosiale netwerke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2010
R 305,990.00

FIAT

Stilo 1.9 JTD Dynamic 5-dr Dsl
2005
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.