Om baba se kos vooraf te kou, hou MIV-risiko

2011-08-31 18:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Nuwe Suid-Afrikaanse studie het bevind meer as twee derdes ma’s kou kos voor hulle dit aan hul kleuters voer – ‘n gewoonte wat MIV tussen ma en kind kan oordra.

‘n Groot aantal ma’s en sorgma’s wat kos kou voor hulle kleuters voer, het oop mondsere gehad en sommige het selfs erken hulle het bloederige kos aan kleuters gevoer, het die navorsers bevind.

Die navorsers het gesê dié gewoonte kan tot die verspreiding van die MIV-virus lei.

“Die aantal ma’s wat erken hul bloed word in die kos gemeng, is uiters kommerwekkend,” het Elke Maritz van Universiteit Stellenbosch en die Tygerberg-kinderhospitaal in Kaapstad gesê. “Dit is veral ‘n gevaar wanneer die kleuter ook sere in die mond het.”

“Weens die lang kulturele geskiedenis van die gewoonte reken ma’s dit is natuurlik en onskadelik en noem dit nie eens tydens gesondheidsonderhoude nie,” het Maritz gesê.

Maritz en haar kollegas se navorsing is in die joernaal Pediatrics gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: kinders  |  gesondheid  |  babas  |  miv/vigs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2003
R 96,900.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2010
R 305,990.00

FIAT

Stilo 1.9 JTD Dynamic 5-dr Dsl
2005
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.