Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Obama spog met gewildste tweet ooit

2012-11-07 11:03
Tweets Share Share line Print

Barack Obama (Jewel Samad, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

New York – Pres. Barack Obama het met sy herverkiesing nie net op die politieke front opslae gemaak nie – hy het ook op die sosiale netwerk Twitter 'n rekord gebreek.

Forbes berig Obama het die rekord gebreek vir die gewildste Twitter-boodskap ooit.

Die maatskappy Media Bistro se All Twitter-blog het in laat September 'n tabel opgetrek van die gewildste Twitter-boodskappe tot dusver. Die tabel is opgetrek op grond van die aantal kere wat 'n spesifieke Twitter-boodskap gedeel is.

'n Tweet deur Justin Bieber, wat 223 376 keer gedeel is, was tot Woensdagoggend bo-aan die lys.

Pres. Obama het egter Bieber se rekord gebreek met 'n enkele boodskap wat gepos is ná die media berig het dat hy die staat Ohio sal wen.

obama

Die boodskap, "Nog vier jaar," wat gepos is saam met 'n foto van Obama en sy vrou, Michelle, is teen Woensdag vroegoggend meer as 320 000 keer op Twitter gedeel. 

– Lees hier meer.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.