Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Obama Twitter se grootste ster in 2012

2012-12-12 09:17
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Pres. Barack Obama se eenvoudige oorwinningsboodskap op Twitter was die gewildste tweet van 2012, het dié maatskappy gesê.

"Four more years (Nog vier jaar)," het Obama kort ná sy verkiesingsoorwinning in November op Twitter geskryf. Dié boodskap is deur 816 973 Twitter-gebruikers in meer as 200 lande gedeel.

Die boodskap het die rekord gebreek vir die meeste “retweets” (wanneer iemand anders se Twitter-boodskap deur 'n gebruiker met sy volgelinge gedeel word).

“Binne ure het daardie boodskap die mees gedeelde boodskap van 2012 geword en toe sommer die mees gedeelde boodskap ooit,” het Twitter in ‘n verklaring gesê.

‘n Afskeidsboodskap van die sanger Justin Bieber is die tweede meeste op die sosiale netwerk gedeel in 2012. Bieber het se medelye betoon met ‘n sesjarige aanhanger wat aan breinkanker dood is. Bieber se boodskap is 224 173 keer gedeel.

Die onderwerpe wat die meeste gesprekke op Twitter gelok het, sluit in die Amerikaanse verkiesing, die Olimpiese Spele in Londen, die superstorm Sandy en die dood van die sangeres Whitney Houston.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: twitter  |  barack obama
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Egmond Potgieter sê... Ek haal my hoed af vir hierdie ingenieurs - 33 860 biljoen berekeninge per sekonde is nie speletjies nie! Wat egter vir my `n probleem is, is dat die vooruitgang op rekenaar gebied met sulke groot spronge gedoen word, dat ons ouens op straat nie kan bybly as dit kom by die opgradering van ons persoonlike rekenaars nie. Oor 5 jaar in die toekoms lag ons onsself dood vir vandag se 33 860 biljoen berekeninge per sekonde - en sal ons nie kan glo dat ons rekenaars net 5 jaar terug so stadig was nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Weltevreden Park - 17:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Beyers Naude Drive and the 14th Avenue exit
  • Wednesday Centurion - 17:10 PM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between John Vorster Drive and the Botha Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.