Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe veiligheidsrisiko vir Internet Explorer-gebruikers

2012-12-15 13:11
Tweets Share Share line Print

New York – 'n Swak plek in verskeie weergawes van Microsoft se bekende webblaaier Internet Explorer kan kuberkrakers in staat stel om muisbewegings dop te hou, het die tegnologiewebwerf Mashable berig.

Weergawe 6 tot 10 van Internet Explorer word geraak deur die probleem, wat deur kuberkrakers uitgebuit kan word om sensitiewe inligting te bekom.

Kuberkrakers versamel inligting oor gebruikers se beweging op webwerwe met virtuele toetsborde, wat gewoonlik gebruik word om wagwoorde en rekeningbesonderhede in te tik. Op dié manier kan kuberkrakers wagwoorde en ander inligting bekom.

Internetmisdadigers hoef bloot 'n advertensie op 'n spesifieke webblad te plaas, wat hulle dan toegang gee tot die beweging van almal wat daardie blad gebruik.
 
Die probleem is ontdek deur Spider.io, 'n webstatistieke-maatskappy, as deel van 'n reeks toetse om die doeltreffendheid van advertensieplasings te meet.

Microsoft is glo in Oktober al van die probleem in kennis gestel, maar het nog geen planne aangekondig om dit reg te stel nie.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: kuberkrakers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Hierdie tegnologie is ongelooflik!!! En tog... Vanaand gaan slaap 100de duisende honger... soos honde - in die stof..., word 'n kind se keel afgesny vir 'n stukkie brood en, vermoor 'n man sy vrou sonder om 'n oog te knip - terwyl die nuutste tegnologie om hulle verreis... Moraliteit groei ongelukkig nie saam nie... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:38 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Bedfordview - 15:37 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.