Nuwe ster met vyf planete ontdek

2010-08-25 05:59
Tweets Share Share line Print

Parys – Europese astronome het blykbaar ‘n baie verafgeleë ster, waarom vyf planete wentel, ontdek. 

Dit is die grootste ontdekking van sy soort in 15 jaar, toe astronome vir die eerste keer sterre buite ons sonnestelsel kon bestudeer.

Die ster is soortgelyk aan ons son, maar geen bewyse bestaan dat een van die planete wat om die ster wentel dalk ‘n heenkome vir mens se kind kan wees nie.

Die ster, HD 10180, is 127 ligjaar weg in die suidelike konstellasie van Hydrus, die manlike waterslang, het die Europese Suidelike Sterrewag berig.

Astronome het die planete oor ‘n tydperk van sewe jaar geïdentifiseer deur die wêreld se sterkste spektrograaf in te span.

Volgens NASA se Jet Propulsion Laboratory (JPL) is daar sedert 1995 al 402 sterre met planete gelys.

‘n Somtotaal van 472 planete buite ons sonnestelsel is reeds ontdek.

Tot dusver het nie een van dié planete die perfekte balans wat die Aarde het vir lewe om te floreer nie.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 116,995.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Dsl
2007
R 319,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.