Nuwe rekenaar het geen sagteware, dokumente

2011-05-12 20:36
Tweets Share Share line Print

New York – Rekenaarfoendi’s wat gretig is om te sien waartoe Google se nuwe Chromebook-skootrekenaars se hardeware in staat is, sal uiters teleurgesteld wees.

Die internetreus het gesê dit is irrelevant, want dié rekenaars het nie eens programme wat moet funksioneer nie - nie eens ‘n mooi foto van die familie as agtergrond vir die werkskerm nie.

“Jy kan dit alles op die internet doen,” meen Google. In plaas van werk as dokumente op die rekenaar se hardeskyf stoor, word dit op die internet gelaai waar die gebruiker daartoe toegang het.

“Dit is die internet op ‘n toestel wat soos ‘n rekenaar lyk,” verduidelik die vervaardiger speels.

Die gebrek aan sagteware stel die rekenaar in staat om binne 10 sekondes aan die gang te kom, maar as die internetkonneksie egter moeilikheid gee, gaan werk ook sukkel.

“As jy nie toegang tot die netwerk het nie, sal funksies wat daarop staat maak nie werk nie,” erken Google op sy inligtingsblad.

Lees die volledige storie hier.

Kyk hier na ‘n video van die Google Chromebook.



Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 116,995.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Dsl
2007
R 319,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.