Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe plan aangekondig om see te beskerm

2012-08-12 08:50
Tweets Share Share line Print

Yeosu, Suid-Korea – Die hoof van die Verenigde Nasies (VN) het Sondag 'n inisiatief aangekondig om die wêreld se oseane te beskerm teen besoedeling en die oorbenutting van visbronne.

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het gesê die inisiatief, genaamd Oceans Compact, stel 'n strategiese visie vir die VN om meer effektief te werk om die "kommerwekkende toestand" van die wêreld se oseane te verbeter.

Ban het die "ernstige bedreiging" weens besoedeling, die oorbenutting van visbronne en aardverwarming beklemtoon.

"Ons oseane word warmer en groter," het hy in 'n toespraak gesê.

"Ons loop die risiko van onomkeerbare veranderings in prosesse wat ons amper nie kan verstaan nie, soos die groot seestrome wat weerspatrone beïnvloed.

"Die versuring van die see vreet die basis van ons seelewe weg; en die styging in seevlakke dreig om die wêreldkaart oor te teken ten koste van honderde miljoene van die wêreld se mees weerlose mense."

Ban het gesê die Compact-plan mik om "die gesondheid van die oseane te verbeter".

Hy het gesê die plan se doel is om die bestuur van die wêreld se oseane te verbeter deur 'n aksieplan wat gestuur sal word deur 'n hoëvlak-raad wat bestaan uit senior amptenare, wetenskaplikes en verteenwoordigers van belangegroepe.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Dis nou baie goeie nuus. Hoop hierdie dien as 'n voorbeeld waar die nood groot is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.