Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe iPhone5 kort 'wow-faktor'

2012-09-13 10:18
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Apple se nuwe iPhone, met sy groter skerm en 4G-tegnologie, sal van Vrydag verkoop word, met die maatskappy wat probeer om op die voorvoet te bly teen mededingers soos Samsung Electronics en Google.

Die iPhone 5 het die meeste verwagtinge van tegnologie-ontleders vervul en die bekendstelling het min verrassings ingehou.

“Daar is nie ‘n wow-faktor nie, want alles wat julle vandag gesien het, is evolusionêr. Ek dink wel hulle het genoeg gedoen om tevrede te stel,” het Michael Yoshikami, uitvoerende hoof van die maatskappy Destination Wealth Management, gesê.

Ander ontleders in die bedryf het bespiegel oor wat nog in Apple se produksie-pyplyn is voor die vakansieseisoen, veral omdat die maatskappy stil was oor gerugte van ‘n televisie-toestel en sprake van ‘n kleiner iPad.

Die skepper van die gewilde iPad het geen aanduiding gegee of hy ‘n kleiner weergawe daarvan beplan om te kompeteer met goedkoper tabletrekenaars soos dié van Google of Amazon.com nie.

Die jongste iPhone kom te midde van sterk kompetisie tussen Apple en sy huidige mededingers Samsung en Google.

Ontleders voorspel dat 10 miljoen tot 12 miljoen van die nuwe iPhones vandeesmaand verkoop sal word.

Kyk hier na ‘n video van die iPhone 5

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: apple  |  iphone 5
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... ja-nee, verkiesing le mos voor ..... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Manager (2 Year contract)

Centurion
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.