Nuwe eenheid vir stamsel-oorplanting oopgemaak

2010-08-06 03:51
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die grootste eenheid vir stamsel-oorplangting  in Suid-Afrika het dié week in ‘n Pretoria hospitaal oopgemaak.

Baie potensiële pasiënte gaan oorsee vir behandeling, omdat hulle nie besef dat dit in Suid-Afrika gedoen kan word nie.

So sê Jackie Thompson, hoof van die Alberts Alberts Haemopoitic Stem Cell Transplant Unit by die Netcare Pretoria Oos Hospitaal.

Maar volgens Thompson word daar jaarliks meer as 80 oorplantings op ‘n jaarlikse basis voltooi.

Die eenheid spog met 30 privaat kamers, wat, volgens regulasie, totaal geïsoleerd is aangesien pasiënte se immuunstelsel ná oorplantings uiters verswak is.

“Die eenheid voldoen op alle vlakke aan internasionale standaarde,” het Thompson gesê.


 

Lees meer oor: hospitaal

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 135,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.