Nuwe Google-diens beskerm jou Android-foon

2012-02-06 11:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Google het 'n nuwe diens aangekondig wat sal help om jou Android-slimfoon teen virusse en ander potensieel skadelike sagteware te beskerm.

Dié nuwe diens, bekend as Bouncer, soek outomaties deur Android-slimfone na skadelike sagteware. Hiroshi Lockheimer, een van Android se sagteware-hoofde, het dié nuus op die Google-blog bekend gemaak.

"Hier is hoe dit werk: Wanneer 'n toepassing opgelaai word, begin die diens dit dadelik analiseer vir bekende skadelike sagteware, spioenware en trojaanse perde. Dit kyk ook na gedrag wat toon dat die toepassing dalk ongewoon optree, en vergelyk dit met toepassings wat vroeër geanaliseer is om moontlike gevaartekens te bespeur," het Lockheimer in sy inskrywing gesê.

Die rekenaarsekerheidsmaatskappy McAfee het in November gewaarsku dat gebruikers van Google se Android-bedryftselsel 'n al groter risiko loop om met virusse en ander skadelike sagteware te doene te kry.

McAfee het gesê sy statistiek toon 'n toename van 37% in skadelike sagteware wat dié bedryfstelsel teiken.

Die meeste slimfone in die VSA gebruik 'n vorm van die Android-bedryfstelsel.

Lockheimer het bevestig Google neem dié probleem ernstig op.

"Die diens soek al vir 'n geruime tyd na skadelike toepassings in Market, en ons het tussen die eerste en tweede helfte van 2011 'n afname van 40% in die aflaai van potensieel skadelike toepassings op Android Market gesien."

– Lees hier meer.

Lees meer oor: google  |  selfone  |  google android  |  slimfone

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 116,995.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Dsl
2007
R 319,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.