Nuwe Facebook-uitleg gou beskikbaar

2011-12-07 10:08
Tweets Share Share line Print

New York – Facebook het begin om sy nuwe bladuitleg geleidelik aan gebruikers beskikbaar te stel na die sosiale netwerk privaatheidkwessies uitgepluis het.

Facebook het in September reeds sy nuwe Timeline-funksie bekendgemaak en het ontwikkelaars en ongeduldige gebruikers stil-stil maniere gegee om die nuwe bladuitleg vroegtydig te bekom.

Nieu-Seeland is nou die eerste om Timeline te kry en Facebook het in sy blog bekendgemaak ander gebiede sal "binnekort" die nuwe uitleg kan sien.

Die nuwe uitleg kom minder vertikaal voor en illustreer die gebruiker se lewe grafies op die blad.

Timeline vertel ook nie net sy gebruikers se lewensverhaal sedert ‘n vriend hulle oortuig het om by Facebook aan te sluit nie – dit vertel jou hele storie vanaf jou geboorte.

Privaatheidskwessies het egter die bekendstelling van Timeline vertraag aangesien gebruikers op die grafika kon sien wanneer hulle hul vriendelyste bygekom het en vriende afgevee het.

Dié probleem is nou uitgestryk, meen Facebook.

Kyk hier na 'n video van Facebook se nuwe uitleg.



– Lees meer en kyk hier na foto’s van Facebook se nuwe uitleg.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 116,995.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Dsl
2007
R 319,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.