Nóg ‘n swanger man
2010-01-26 20:56
Kalifornië - ‘n Transseksuele paartjie het onthul dat hulle hul eerste baba oor ‘n paar maande verwag, het die Mail Online berig.
Scott Moore, na bewering die wêreld se tweede swanger man, sal in Februarie geboorte skenk aan ‘n baba seuntjie.
Moore en sy man, Thomas, is glo baie opgewonde oor die aankoms van hulle kleinding.
Die paartjie was glo albei eers vroue en het operasies ondergaan om hulle geslag te verander.
Lees meer hier.