New Yorker maak aanspraak op Facebook-miljoene

2011-05-31 22:13
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Man van New York, Paul Ceglia, maak aanspraak op die Facebook-stigter Mark Zuckerberg se miljoene, berig Huffington Post.

Ceglia voer aan dat ‘n kontrak tussen hom en Mark Zuckerberg hom geregtig maak op die helfte van Zuckerberg se Facebook-aandele.

Facebook het dié bewerings egter ten sterkste ontken en het Ceglia ‘n “swendelaar” genoem wat op “opgemaakte bewyse” staatmaak in sy saak teen Zuckerberg.

Facebook het wel toegegee dat Zuckerberg ingestem het om saam met Ceglia aan sy webblad, StreetFax.com, te werk.

Ceglia beweer dat Zuckerberg in 2003 ‘n kontrak met hom geteken het wat hom op 50 persent van Facebook se waarde geregtig maak. 

Kliek hier vir die volledige storie.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: mark zuckerberg  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie sê... Snaaks hy is nie ge eet nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 116,995.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Dsl
2007
R 319,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.