Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Navorsingshaai' gevang, deur inwoners geëet

2012-10-31 18:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Haai wat in Maart deur die eksperimentele navorsingsvaartuig Ocearch in Maart by Mosselbaai met 'n sender toegerus is, is aan die kus van Mosambiek gevang, doodgemaak en geëet, het RSG Woensdag berig.

Die navorsingspan sê op sy webwerf dat die wyfiehaai van 3,6 meter met die naam Brenda Fassie, deur plaaslike vissermanne in 'n net gevang is.

Die vleis is aan inwoners van 'n nedersetting gegee en die vinne is verkoop.

'n Mosambiekse nie-regeringsorganisasie, 'n duik-onderneming en 'n vrywilliger het deur afgesonderde gebiede gereis om te probeer vasstel wat van die haai geword het.

Die sender is gekry en daar is vasgestel dat die haai van Mosselbaai af, deur die Mosambiek-kanaal geswem en op 20 September naby Maputo aangekom het.

'n Sein is op 4 Oktober van 'n nedersetting in Mosambiek gekry wat die span na die opspoorplek gelei het.

Volg Nuus24 op Twitter.

RSG

- Sapa - AFP

Lees meer oor: mosambiek  |  navorsing  |  haaie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Hierdie tegnologie is ongelooflik!!! En tog... Vanaand gaan slaap 100de duisende honger... soos honde - in die stof..., word 'n kind se keel afgesny vir 'n stukkie brood en, vermoor 'n man sy vrou sonder om 'n oog te knip - terwyl die nuutste tegnologie om hulle verreis... Moraliteit groei ongelukkig nie saam nie... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:38 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Bedfordview - 15:37 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.