Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nasa wil asteroïdes vinniger opspoor

2013-02-19 15:34
Tweets Share Share line Print

Washington – Die ruimteverkenningsagentskap Nasa werk tans saam met 'n universiteit en private maatskappye in die VSA om 'n stelsel te ontwerp wat dit makliker sal maak om asteroïdes vinniger op te spoor.

Dié nuus volg na 'n meteoor verlede week bo die Chelyabinsk-streek (van die Urals) in Rusland in die atmosfeer ontplof het.

Die ontploffing het 'n skokgolf veroorsaak wat daartoe gelei het dat sowat 1 200 mense beseer is. Meer as ‘n duisend huise is ook beskadig.

"Ons verwag dat ‘n gebeurtenis van hierdie omvang een keer elke 100 jaar sal plaasvind," het Paul Chodas, ‘n Nasa-wetenskaplike, in Kalifornië gesê.

Nasa het beraam dat die meteoor sowat 17 m in deursneë was en 10 ton geweeg het voor dit die aarde se atmosfeer bo Rusland binnegekom het.

Op dieselfde dag het ‘n asteroïed van sowat 45 m in deursnee verby die aarde beweeg. Die asteroïed, beter bekend as 2012 14, was groot genoeg om ‘n hele stad te vernietig indien dit die aarde se atmosfeer sou binnekom.

Nasa en die Universiteit van Hawaii het ‘n projek van $5 miljoen (sowat R44 miljoen) genaamd Atlas van stapel gestuur om hemelliggame soos dié op te spoor.

Navorsers sê dat die Atlas-stelsel elke aand die ruimte sal bestudeer en dat dit liggame wat 45 m in deursneë is sowat ‘n week voordat dit die aarde kan tref, sal kan opspoor.

Die doel is om moontlike bedreigings te vind sodat daar genoeg tyd is om waarskuwings uit te reik en om mense te beskerm, het John Tonry, hoofnavorser vir die Atlas-projek, gesê.

“Ons wil genoeg tyd gee sodat mense ‘n gebied kan ontruim, voorsorgmaatreëls kan tref om ‘n gebou te beskerm en sodat mense teen ‘n tsoenami gewaarsku kan word ingeval ‘n hemelliggaam die see tref,” het Atlas se webtuiste gelui.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: meteoriete  |  nasa
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.