Nasa ontdek dalk water op Mars

2011-08-05 15:52
Tweets Share Share line Print

Londen – Wetenskaplikes van die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa het nuwe bewyse ontdek dat souterige water tydens die warmste maande op Mars vloei.

Dié vonds verhoog die kanse dat lewe op die rooi planeet kan voorkom.

Nasa se nuwe foto’s wys meer as 1 000 donker “ranke” op die planeet se oppervlak.

Wetenskaplikes glo dit is water wat teen die rande van kraters afloop aan die sonkant van die planeet waar die water glo moontlik smelt in warmer maande.

Navorsers van die Arizona-universiteit het gesê soutwater is die “beste verduideliking” vir die merke wat tussen ‘n halwe meter en vyf meter breed is en honderde meters teen sommige kraters afloop.

“Die beste verduideliking vir dié verskynsel is die vloei van soutwater,” het Alfred McEwen, een van die navorsers, gesê.

Volgens die navorsing, gepubliseer in die wetenskapjoernaal Science, bevat die waterranke moontlik meer as tien liter water elk.

– Lees meer hier of kyk hier na 'n foto van die verskynsel.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: mars  |  ruimtevaart  |  nasa

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Check hoe word een van daai radioskoop skottels op 'n taxi se dak vervoer...."Eish seh, this is the skottelskaar to make brekfis for my extended family". LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.