Nagmerrie-bekendstelling vir iPhone4

2010-07-30 12:33
Tweets Share Share line Print

Wellington – Honderde Nieu-Seelandse kliënte moes Vrydag met leë hande omdraai nadat die tweede fase van die Apple iPhone4 se wêreldwye bekendstelling in ‘n nagmerrie ontaard het.

Die Amerikaanse maatskappy het meer as drie miljoen van die telefone verkoop sedert dit vir die eerste keer ‘n maand gelede in Amerika bekendgestel is.

Verkope het Vrydag in Australië, Oostenryk, Kanada, Denemarke, Spanje en Switserland gestyg.

Maar in Nieu-Seeland het aanhangers vir ure buite winkels gestaan en hulle was gefrustreerd toe die bekendstelling tot later Vrydagmiddag uitgestel is.

Kliënte het ‘n paar uur later nuwe rye gevorm, maar is meegedeel dat slegs Vodafone-rekeninghouers die nuwe foon kan koop, omdat dit nie volop beskikbaar is nie.

Intussen het kliënte in Australië buite in die reën gewag vir die toestel om verkoop te word.

Die foon het egter reeds probleme vir Apple besorg nadat daar klagtes oor die antenna ontvang is.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: sci-tech  |  iphone 4

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Check hoe word een van daai radioskoop skottels op 'n taxi se dak vervoer...."Eish seh, this is the skottelskaar to make brekfis for my extended family". LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.