Murdoch nou ook op Twitter doenig

2012-01-02 21:18
Tweets Share Share line Print

London – Die mediabaas Rupert Murdoch het die nuwe jaar begin deur 'n nuwe kommunikasiemiddel op die proef te stel – hy is nou ook op die mikroblogdiens Twitter doenig.

Daisy Dunlop, 'n woordvoerder by News International, het Maandag bevestig dat Murdoch, wat herstel ná een van die moeilikste jare van sy loopbaan, op Twitter te vinde is onder die naam @rupertmurdoch.

Die profiel is oor die Nuwejaarsvakansie geskep. Twitter-gebruikers het die profiel se egtheid aanvanklik in twyfel getrek omdat Murdoch die laaste paar maande probeer het om soveel as moontlik uit die kollig te bly.

Murdoch het skerp kritiek ontlok ná 'n meeluisterskandaal wat sy maatskappy geruk het en uiteindelik gelei het tot die sluiting van sy poniekoerant News of the World.

"My nuwejaarsresolusies is om altyd nederig en nuuskierig te wees," het hy op Twitter geskryf. "En natuurlik om te dieet!"

Murdoch het teen Maandagaand bykans 60 000 volgelinge op Twitter gehad. Lees sy inskrywings hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Check hoe word een van daai radioskoop skottels op 'n taxi se dak vervoer...."Eish seh, this is the skottelskaar to make brekfis for my extended family". LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.