Moordenaar deur Facebook opgespoor

2010-07-28 10:16
Tweets Share Share line Print

Manila – Die polisie in die Filippyne het Facebook gebruik om ‘n Filippynse rekenaartegnikus vas te trek wat glo verantwoordelik is vir die grusame moorde van nege mense.

Die verdagte, Mark Dizon (28) is Dinsdag in San Fernando-stad, noord van Minila, vasgetrek.

Dizon is deur getuies op sy Facebook-blad geïdentifiseer. Die polisie het uitgevind dat een van die slagoffers se dogters, ‘n voormalige meisie van Dizon was.

“Hy het ‘n rekening op Facebook en twee getuies het hom positief geïdentifiseer,” het senior supt. Danillo Bsutista gesê.

“Hy het nie op Facebook oor die moorde gespog nie, maar ons het uitgevind dat een van Albert Mitchell se dogters sy eks-meisie is.”

Dizon het sy Facebook-rekening gesluit nadat hy agterkom het dat die polisie moontlik op sy spoor is.

Daar word beweer dat hy die Amerikaners, Albert Mitchell (70), Briton James Porter (51) en die Kanadees, Geoffrey Bennun (60) en hul drie Filippynse eggenote en drie huishulpe in afsonderlike aanvalle vermoor het.

Dizon het glo eers vriende met sy slagoffers geraak om hul vertroue te wen en die indruk te skep dat hy hul rekenaars wou herstel, het Bautista gesê.

Dizon sal van moord aangekla word.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  facebook  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 135,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.