‘Minder SA'ners sterf aan Vigs’

2011-08-26 11:00
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die aantal mense wat in Suid Afrika met die MIV-virus leef het effens tot 5.38 miljoen geval en die Vigs-sterftesyfer begin ook daal, het die adjunkpresident Kgalema Motlanthe gesê.

Suid-Afrika het meer MIV-gevalle as enige ander land ter wêreld.

Die Verenigde Nasies het bereken sowat 5.6 miljoen Suid-Afrikaners het in 2009 met die MIV-virus geleef.

“Suid-Afrika belê ‘n groot hoeveelheid hulpbronne in die stryd teen MIV,” het Motlanthe in ‘n verklaring gesê.

“Die sterftesyfer as gevolg van MIV-verwante kwale daal ook effens weens die land se uitbreiding van antiretrovirale behandeling,” het hy bygevoeg.

Hy het gesê die regering skat dat 10.6% van die land se 50 miljoen mense met die MIV-virus besmet is, waarvan 16.6% tussen die ouderdom van 15 en 29 is.

Suid-Afrika se program vir antiretrovirale behandeling is die grootste ter wêreld en sowat 1.4 miljoen mense ontvang tans behandeling.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Check hoe word een van daai radioskoop skottels op 'n taxi se dak vervoer...."Eish seh, this is the skottelskaar to make brekfis for my extended family". LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.