Miljoene dalk hul data kwyt

2012-01-31 12:05
Tweets Share Share line Print

Owerhede wat aanvoer dat die lêerdeel-webwerf Megaupload by onwettige bedrywighede betrokke is, het gesê data van dié webwerf se gebruikers kan teen Donderdag reeds uitgewis word.

Die data wat uitgewis sal word sluit ook wettige lêers in.

Sewe mense agter dié webwerf, waar gebruikers onwettige kopieë van rolprente, musiek en ander media kan berg, is vroeër Januarie in hegtenis geneem omdat hulle volgens owerhede 'n "internasionaal georganiseerde kriminele bedryf" bestuur het.

"Ons verstaan dat maatskappye wat die data berg so vroeg as 2 Februarie 2012 al kan begin om die lêers op hul bedieners uit te wis," het Neil H. MacBride, 'n regsverteenwoordiger, in 'n hofdokument gesê.

Die hofdokument, wat Vrydag in Virginië ingedien is, het gesê ondersoekspanne van die Amerikaanse regering het reeds persele besoek waar Megaupload en MegaVideo se lêers geberg is.

Die regering het volgens MacBride van die data gekopieer, maar dit nie verwyder nie.

Regsverteenwoordigers vir Megaupload, wat 'n hoofkantoor in Hongkong het, het die aantygings teen die maatskappy ontken.

Hofdokumente beweer dié webwerf het kopiereghouers van honderde miljoene rande se inkomste ontneem, terwyl die maatskappy agter die webwerf op sy beurt honderde miljoene uit sy bedrywighede verdien het.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: megaupload  |  internet  |  hofsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Check hoe word een van daai radioskoop skottels op 'n taxi se dak vervoer...."Eish seh, this is the skottelskaar to make brekfis for my extended family". LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.