Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Miljardêrs kondig wetenskap-prys aan

2013-02-21 14:46
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Van die wêreld se bekendste tegnologiemiljardêrs, insluitend Sergey Brin, mede-stigter van Google, en Mark Zuckerberg, Facebook se stigter en uitvoerende hoof, het Woensdag ‘n prys ter waarde van $15 miljoen (sowat R134 miljoen) aangekondig vir baanbrekerprestasies in lewenswetenskap.

Die Breakthrough Prize for Life Sciences is geskep om opgewondenheid te wek vir uitstaande wetenskaplike prestasies.

Die prys is ook daarop gemik om finansiële belonings soortgelyk aan sportsterre s'n aan wetenskaplikes te gee.

Die prys is vanjaar aan 11 wetenskaplikes wat navorsing oor kanker en genetika doen, toegeken.

“Ons is opgewonde om wetenskaplikes te ondersteun wat groot dink, risiko's neem en ‘n beduidende impak op ons lewens gemaak het. Hierdie wetenskaplikes moet huishoudelike name in ons gemeenskap wees,” het Anne Wojcicki, direkteur van die Breakthrough Prize for Life Sciences, en eggenote van Brin, gesê.

Die prys is vanjaar toegeken aan Cornelia Bargmann, David Botstein, Lewis Cantley, Hans Clevers, Napoleone Ferrara, Titia de Lange, Eric Lander, Charles Sawyers, Bert Vogelstein, Robert Weinberg en Shinya Yamanaka.

"Ons glo dat die Breakthrough Prize in Life Sciences die potensiaal het om 'n platform vir ander modelle van filantropie te skep, wat mense in staat sal stel om 'n geleentheid tot 'n beter toekoms te kry," het Zuckerburg gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter




 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: google  |  facebook  |  wetenskaplikes
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.