Microsoft sê jammer oor Winehouse-tweet

2011-07-26 10:20
Tweets Share Share line Print

Londen – Die sagteware- en tegnologiereus Microsoft het om verskoning gevra ná daar op een van die maatskappy se Twitter-profiele 'n beroep gedoen is om die oorlede Britse sangeres Amy Winehouse te eer deur haar album van die blad Zune af te laai.

Volgelinge van die Britse @tweetbox360 het galbitter gereageer en Microsoft berispe.

“Smaakvol,” het een volgeling kortaf getweet.

“Microsoft – ‘n mislukking op sosiale media,” het ‘n ander getweet.

“Bietjie kras?” het ‘n nog ‘n gebruiker getweet voordat Microsoft sowat ‘n uur later probeer verduidelik het.

“Ons vra om verskoning aan dié wie aanstoot oor ons Amy Winehouse-tweet geneem het,” het die maatskappy getweet. “As dit kommersieel gedrewe geklink het; dit was nie, ons kan julle verseker.”

Kort daarna het die maatskappy sy bemarkingsfoefie laat vaar en wéér getweet.

“Met die dood van Amy Winehouse het die wêreld ‘n uiters talentvolle kunstenaar verloor. Ons gedagtes is by Amy se familie en vriende in hierdie tyd.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: microsoft  |  amy winehouse  |  twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.