Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meteoriete in Rusland gevind

2013-02-18 13:18
Tweets Share Share line Print

Moskou – Wetenskaplikes het meteoriete gevind wat afkomstig is van die meteoor wat verlede week bo die Chelyabinsk-streek (van die Urals) in Rusland in die atmosfeer ontplof het.

Die ontploffing het 'n skokgolf veroorsaak wat sowat 1 200 mense beseer het en meer as ‘n duisend huise beskadig het.

Wetenskaplikes wat ‘n klein meer deursoek het waar stukke van die meteoor geval het, kon niks in 'n aanvanklike soektog vind nie. Die RIA Novosti-nuusagentskap het egter Maandag berig dat lede van die Russian Academy of Sciences, wat Sondag chemiese toetse op ongewone rotsmateriaal uitgevoer het, tot die gevolgtrekking gekom het dat die rotsmateriaal wel van die ruimte afkomstig is.

“Ons kan bevestig dat die deeltjies van ‘n stof wat deur ons groep naby die Chebarkul-meer gevind is, inderdaad die samestelling van 'n meteoriet het,” het die wetenskaplike Viktor Grokhovsky Sondagaand gesê.

Meer as 40 mense sterk nog in die hospitaal aan ná hulle as gevolg van die skokgolf beseer is. Baie mense is beseer toe glas van gebreekte vensters hulle getref het.

Sowat 24 000 nooddienswerkers en vrywilligers het oor die naweek die gebreekte vensters vervang.

Dié meteoriete het ook heelwat belangstelling by versamelaars gelok. Party mense op die internet het sowat $10 000 (sowat R88 000) aangebied vir ‘n enkele meteoriet.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: rusland  |  meteoriete
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maartins Siphiso sê... Heel moontlik is 33 859 biljoen berekeninge dalk verkeerd? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:06 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Asset Data Capturer

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.