Merkbare styging in hoeveelheid kuberaanvalle

2011-09-30 09:10
Tweets Share Share line Print

Idaho Falls – Amerikaanse diensteverskaffers loop deur onder 'n stygende hoeveelheid kuberaanvalle deur aanvallers wat toenemend gesofistikeerde metodes gebruik, het 'n senior amptenaar van die VSA se departement van binnelandse veiligheid (DHS) gesê.

Dié onthulling is gemaak tydens die regering se eerste mediatoer van verdedigingslaboratoriums wat die veiligheid van die Amerikaanse krag- en waterverskaffingsnetwerk, sowel as ander infrastruktuur, moet beskerm.

Greg Schaffer, waarnemende adjunksekretaris van die departement, het Donderdag aan verslaggewers gesê diensteverskaffers oor die wêreld heen loop 'n al groter risiko om deur kuberkrakers geteiken te word omdat toerusting en masjinerie al hoe meer aan die internet gekoppel word.

"Ons koppel toerusting wat nooit voorheen gekoppel is nie aan hierdie globale netwerke," het Schaffer gesê. Voormalige werknemers, kuberkrakers en selfs buitelandse regerings "klop aan die deure van hierdie stelsels, en daar het al betreding plaasgevind."

Veiligheidskenners het volgens die DHS in 2010 op 116 aansoeke om bystand gereageer, terwyl daar in 2011 reeds 342 was.

Amptenare van die departement wou weens vertroulikheidsklousules met die betrokke maatskappye nie nadere besonderhede bekendmaak oor sy presiese werksaamhede nie.

Die DHS se kuberbedrywighede sluit in 'n noodreaksiespan, 'n analisesentrum waar stelsels se veiligheid getoets word, 'n laboratorium waar moontlike bedreigings ondersoek word en 'n geheime sentrum vanwaar besonderhede oor bedreigings met ander kubersekerheidsmaatskappye en intelligensiedienste gedeel word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: vsa  |  kuberaanvalle  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.