Menslike gene in diere - debat heropen

2009-11-11 17:26
Tweets Share Share line Print

Londen - Britse wetenskaplike wil die debat rondom eksperimente met menslike materiaal in diere heropen.

Die land se akademie vir mediese wetenskap het Dinsdag 'n studie van stapel gestuur om te bepaal of dié soort eksperimente aanvaarbaar is, en verder gestoot kan word.

Wetenskaplikes het reeds 'n groep resus-makaak-ape ontwikkel met die menslike geen vir Huntington se siekte om dié mediese toestand beter te kan ondersoek.

Muise is ook al ontwikkel met lewers wat met menslike selle gekweek is. Dié diere word gebruik om die invloed van sekere dwelmmiddels op die menslike lewer te bestudeer.

Wetenskaplikes by die akademie wil egter weet of dié navorsing verder gevat kan word.

Die studie sal na verwagting sowat 'n jaar duur.

Studieleiers hoop om riglyne daar te stel wat wetenskaplikes 'n aanduiding sal gee van hoe ver die publiek bereid is om te gaan met die kruising van mens- en dieregene om siektes na te vors en te beveg.

"Lei hierdie kombinasies tot 'n vraag rondom wat dit beteken om 'n mens te wees?" het Martin Bobrow, 'n professor in mediese genetika by Cambridge-universiteit, gevra.

"Dis belangrik dat sulke vrae oorweeg word sodat die grense só opgestel kan word dat die navorsing sy volle potensiaal kan bereik," het Bobrow, die voorsitter van 'n groep van 14 lede wat die kwessie ondersoek, gesê.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: tegnologie  |  genetika

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.